Dit is vir Die Book Lounge en Modjadji Books ‘n groot plesier om jou uit te nooi na die Kaapstadse bekendstelling van Hester se Brood deur Hester van der Walt.
Hester van der Walt sal ‘n gesprek voer met Peter Veldsman, restauranteur van die befaamde Emily’s by die Kloktoring in die Kaapse Waterfront, bekende skrywer, en internasionaal bekroonde chef.
Kom geniet saam met ons ʼn stukkie van Hester se heerlike brood en ʼn glasie Leopard’s Leap wyn, geborg deur Leopard’s Leap.
Hester van der Walt sal gesels oor die boek en daaruit voorlees.
Boekbesonderhede
Scribd.com book preview:
Please register or log in to comment
» View comments as a forum thread and add tags in BOOK Chat
January 27th, 2010 @08:15 #
This event will be in English en Afrikaans. And don't miss out on trying Hester's challah. I thought I'd died and gone to heaven.
January 27th, 2010 @10:21 #
I couldn't make the Macgregor launch, so I can't wait for this one...
February 9th, 2010 @14:53 #
Tonight is the night. Tuesday 9th - don't miss Hester se Brood Kaapstad Bekendstelling.